Tuesday, August 17, 2010

I'm unique, just like everyone else

"Ek dink ek moes in die 50's geleef het", dink ek by myself toe ek sit en 'n Elvis docu kyk. Hy is darem maar 'n legende. Ek het baie respek vir mense wat nie bang is om daring (in meeste gevalle beteken dit in elk geval om net jouself te wees) te wees nie. Wie weet, dalk verander jy ook single-handedly die musiekbedryf?

 James Dean, melkskommels, Grease, styl, bouffants, Marlon Brando, Marilyn Monroe, Hollywood glamour, The Beatles, poodles (ok, not so much poodles), drive-ins, Jagaur XK120...Ja, die 50's was lekker.

Maar helaas, ek is 'n kind van die nuwe millenium. Niks is meer original nie, als word gedownload, gecopy, gemanufacture.
Almal is verslaaf aan die nuwe designer drug: "Insta-Fame -  (gesê in irriterende infomercial stem) Al wat jy nodig het om 'n (in)famous te word is om iets onnosel/walglik/common te doen op 'n realiteits program van jou keuse - en glo my, daar is BAIE. En siedaar! "

So ek wil uitdaag (double dare, in fact) om Hawks Chesney se 'I Am The One and Only' jou anthem te maak. Wees ons generasie se Pablo Picasso, Princess Diana, Rosa Parks, William Shakespeare
.. of Elvis

1 comment:

  1. Steve "Douchebag" LarterAugust 18, 2010 at 11:57 AM

    nice. next time english please... haha

    ReplyDelete